Peter Jacobson

Peter Jacobson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 Maart 1965 (1965-03-24)
Chicago, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Jacobson (gebore 24 Maart 1965) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Good Night, and Good Luck. (2005), Transformers (2007), en What Just Happened (2008), en in die televisiereeks House (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy